Hoe om ons te kontak
Let wel:
Al die pryse op die web bladsye is huidig.
Alle pryse gesien hierso sluit belasting uit.
All kwotasies wat aangevra word sal dieselfde pryse wees as op die web werf.
Indien u n kwotasie dringend nodig het kan u self n kwotasie genereer, sien bladsy Quote.
Die kwotasie sal geprint kan word deur u self, indien u ingeteken is sal die kwotasie weer later beskikbaar wees.
Alarmtec doen glad nie installasies
Indien u meer informasie benodig wees gerus om ons te kontak met telephoon of epos:
Bestellings kolleksie adres:
Direksies:
Van Johannesburg stad - ry wes op Ontdekkers pad, die word Voortrekkerweg na Krugersdorp, by Van Oordt straat draai by die robot regs en draai dan onmiddellik links in dienspad, sowat 150 meter is ons aan die regterkant.
Vanaf R28 - Krugersdorp snelweg - Gaan oor Hendrik Potgieter kruising en gaan tot by die kruising van die Key West winkel sentrum en draai links in Voortrekkerweg (sal Ontdekkersweg uiteindelik weer word). By 2de kruispunt kruising draai links in Van Oordt straat en draai dan onmiddellik links in dienspad, sowat 150 meter is ons aan die regterkant
Gebruik asseblief hierdie kontakvorm om ons te e-pos vir enige spesifieke produkte en vereistes.
Spesifiseer asseblief items of model nommers wat vir jou kwotasie doeleindes benodig word.
Uitvoer Kliente:
Vir die uitvoer van pakkies tot 20Kg(of volume) word met DHL gestuur en kostes sal outomaties bereken word by checkout, groter versendings sal n kwotasie benodig word.
Ons verkies vir groter bestellings dat u eie koerier gebruik - EXW.
0 items
Alle pryse sluit 15% BTW uit
Suid Afrika alleenlik Minder as 15Kg |
Geen getuigskrifte nou in jou taal