JavaScript seems to be disabled in your browser.

You must have JavaScript enabled in your browser to utilize the functionality of this website. Click here for instructions on enabling javascript in your browser.

Programmeering in Winkel

As gevolg van aavraag het ons 'n programmerings stasie geskep vir kliënte wat paneel programmering benodig.

Vir Paradox panele en toestelle kan u by ons stoor kom en gebruik maak van die stasie om firmware en programmeering te werk vir al u toestelle.
Dit word vereis om nie net met nuwer sensors voor te hou, maar soms kan firmware probleme op toestelle oplos en verbeter die werking daarvan aansienlik.
Babyware is gereed vir gebruik vir die volle paneel programmering.

Vir Texecom sal kliënte slegs Wintex kan gebruik om gebeurtenis logboeke te programmeer en te lees.

Vir die sms module RDC SMX kan u met die sms module inskakel en die toestel herprogrammeer.

In die winkel sal hulp beskikbaar wees, wees maar vertroud met die nodige sagteware voordat u probeer.
Maak gebruik van programmerings handleidings om u vertroud te maak met definisies wat gebruik word.

Installeerders en openbare verwelkoming.
Papier druk van gebeurtenis logs sal kostes gehef word.


Vervaardigers
Vinnige Vind
DSC Wireless 4 Button Remote
DSC Wireless 4 Button Remote
R 357.77
BTW excl.

R 333.56
BTW excl.

    0 items
    Alle pryse sluit 14% VAT uit

Gratis Aflewering
Gratis aflewering vir bestellings oor R 4,000.00
Suid Afrika alleenlik
Minder as 15Kg
Wenslys
    Jou Wenslys is leeg.
Ons Aanvaar
payment-logos
SSL Beskermd


Minimum een jaar volle waarborg op alle goedere.
Alle kredietkaart transaksies word veilig verwerk deur 'n betalingspoort wat deur groot Suid-Afrikaanse banke onderskryf word.
Ons stoor glad nie jou kredietkaart of bank details nie.
Alle goedere word optioneel verseker totdat by jou afgelewer word
PCI Voldoende

Geen getuigskrifte nou in jou taal

Click to visit forum I sell on bidorbuy.co.za Visit Alarmtec on ShopMania
Kopiereg © 2009 - 2018 Alarmtec (Pty) Ltd
Reg: 2013/127339/07